Jaarboeke

Vakdidaktiek van Lewensoriëntering 400


 
Modulekode VLT 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die aard en struktuur van die vak soos dit betrekking het op die verdere onderwys- en opleidingsfase. Die Lewensoriëntering-leerarea konfronteer leerders met die probleem van hoe leef mens ‘n sinvolle en suksesvolle lewe in ‘n vinnig veranderende wêreld. Die fokus is hier op die verwerwing van die nodige vaardighede om leerders te bemagtig om ingeligte besluite te kan neem. Aandag sal aan behoeftes, waardes en verantwoordelikhede gegee word.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences